Forthcoming Events Date
APK Pinksterdiens 20th 18:00 - 24th 18:30
NG Kerk Tzaneen: Moedergemeente Pinksterdiens 21st 18:30 - 24th 18:30
NG Kerk Letsitele Pinksterdiens 21st 19:00 - 24th 19:00
NG Kerk Tzaneen: Wolkberg Basaar 25th 00:00 - 26th 13:00
Jan de Wet kom kuier vir Tzaneen-kinders 25th 10:00 - 25th 11:00
Book and Art Exhibition 26th 10:00 - 26th 16:00

GTM disgraced

14 May 2012 By Francois Aucamp
News: In yet another road works tender incident the Greater Tzaneen Municipality (GTM) has been disgraced in court again — only five weeks after the Bulletin exclusively reported about a court ruling against the GTM in another matter.
91 1,1,8,5,10,51,15 0 Comments

Merensky wen in hul agterPlaas

14 May 2012 By Jean Aucamp
Sport: Die Hoërskool Merensky het Saterdag ’n treetjie nader aan Limpopo se rugbykroon vir medium skole gegee, toe hulle in hul tweede ligakragmeting teen Frans du Toit te staan gekom het.
13 0,1,4,0,0,2,6 0

Lou-Maré hou Tzn se naam hoog

14 May 2012
Sport: Lou-Maré Geldenhuys, ‘n oudleerling van die Hoërskool Ben Vorster, het onlangs in Oos-Londen aan die Nasionale Netbal-kampioenskappe vir o.19’s en o.21’s deelgeneem.
11 0,0,3,0,1,0,7 0

SJ skiet sy Springbok-kleure los

14 May 2012
Sport: Die SA Binneshuise Boogskietkampioenskappe het die naweek in Pretoria afgespeel, en tien lede van die Merensky Boogskietklub het gaan deelneem.
6 0,0,0,0,0,2,4 0

Limpopo-skole kry ‘n geelkaart

14 May 2012 By Francois Aucamp
News: Limpopo se rugbyskeidsregters is keelvol vir die voortdurende beledigings en selfs dreigemente waarmee hulle op skolevlak getreiter word, en hulle het nou die spreek-woordelike streep in die sand getrek.
123 0,0,2,2,1,4,114 0

Senior magistrate tackles police

14 May 2012
News: The senior regional magistrate from Musina, previously from Tzaneen and Giyani, accused of accepting a bribe to influence a court case, has hit back and sued several parties for unlawful arrest and defamation.
8 0,0,0,2,0,1,5 0

Shortage of medicine worries

14 May 2012
News: The medicine shortage at the Letaba, Phalaborwa and Van Velden hospitals has deteriorated to a point where it has now become critical. Urgent forensic investigation urged by DA
10 0,1,1,2,3,0,3 1

Gelukkig was dit net na betaaldag

14 May 2012
News: ‘n Modderstorting op die plase Red Bank (van dr Theo de Jager) en Diggers Rest (vroeër van mnr Peter Drake en tans die eiendom van ‘n groep van die Makgobas) in Georges Valley het verlede Vrydagoggend die lewe van ‘n 58-jarige plaaswerker geëis, en nog twee in die hospitaal laat beland.
12 0,1,0,2,4,2,3 0

Photo: Kyk wie’s terug

14 May 2012
News: Die vrugtesmouse wat deur die hof belet is om in die padreserwe by Letsitele se afrit handel te dryf — en toe verjaag is — is terug. Dié keer net meer van hulle. Dit is die lekkerste van Suid-Afrika: mens hoef jou nie aan die howe te steur nie. Die regering stel die voorbeeld en die bevolking doen die regering dit na. Intussen raak die straatsmouse by die dag meer in Tzaneen en waar hulle op talle plekke langs die R71 verjaag word, keer hulle die volgende dag (soms sommer nog dieselfde dag!) terug. Die polisie steur hulle ook nie aan wetstoepassing nie. Hulle kan se-ker nie hul verskaffers verjaag nie.
12 1,1,1,0,0,7,2 0

Tribal war looms in MDM

14 May 2012 By Percy Mthombeni
News: There is no truth whatsoever in the allegations that Tsonga-speaking people are overlooked for employment by the Mopani District Municipality, in favour of Pedi-speaking people.
7 1,0,0,1,0,1,4 0

Site Navigation

Digital Publication

BulletinClick to view archives

AgriBulletinClick to view archives

Weather Forecast | Weather Maps | Weather Radar

Site Poll

Magic Build: road blockages and damaged sidewalk, and no action taken against them. Do you feel that some businesses get preferential treatment that allows them to dodge social and legal responsibility?

Social Media

Headlines from the Province