Fransies spog ook met goeie syfers

11 January 2018  Read: 702

 

Phalaborwa se enigste Hoërskool, Frans du Toit, het tydens die 2017 matriek eksamen ‘n baie goeie slaagsyfer van net onder 90% behaal. Die skool spog ook met ‘n totaal van 63 onderskeidings onder die 32 top presteerders waarvan twee leerders elkeen sewe onderskeidings ingepalm het. “Die Fransies wens graag die Graad 12-leerders van 2017 van harte geluk met 'n suksesvolle jaar. Ons is trots op julle en deel in jul opgewondenheid oor julle nuwe toekoms.” Hierdie is die top ses Fransie student vir 2017.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first