R2.6m vir spog-wild

22 May 2018  Read: 156

 

Op die 5de Mei vanjaar het African Wildlife Auctions, die Gravelotte Wildsprodusente Studiegroep se veiling gehou. Die byeenkoms is op die ATKV Eiland gehou. Met 65 registrasies, 16 internet registrasies, 400 besoekers en ‘n omset van R2.6 miljoen was die dag ‘n geweldige sukses.  ‘n Totaal van 81 gelukkige kopers het die 198 top diere gekoop;  wat insluit hoë kwaliteit jagdiere en eksotiese diere.  Vir ‘n volledige verslag lees gerus die AgriBulletin aan die einde van hierdie maand.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first