Orgideë verkoop goed

23 May 2018  Read: 120

 

Daar is weer verlede naweek pragtige orgideë uitgestal in die gange van die Tzaneen Lifestyle Sentrum as deel van die jaarlikse Orgidee Skou wat ‘n groot trekpleister onder die plaaslike tuiniers is. Altesaam is daar op die dag meer as R100 000 se plante verkoop en het een gelukkige kaartjie houer, weggestap met ‘n orgideë na die gelukkige trekking.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first