Veiling net kwartmiljoen

23 May 2018  Read: 224

 

Die jaarlikse NG Kerk Letsitele Kaskar veiling om fondse in te samel vir die Kaskar wedren later vanjaar, is verlede week, Woensdag by die gewilde Letaba Junction gehou. Onder andere is daar wildspak-
kette opgeveil en het die veiling ‘n gesamentlike bedrag van R250k se fondse ingesamel vir die kerk en behoeftige mense in die area. Vir meer inligting hieroor lees gerus hierdie maand se AgriBulletin.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first