Sêr nou om die draai

10 July 2017  Read: 247

 

Die Hoërskool Ben Vorster se sêr groep het die naweek van 23 en 24 Junie hulle jaarlikse sêr oefenkamp gehad ter voorbereiding vir die Laeveld sêr kompetisie. Die naweek van lekker speel, harde oefening en baie lag is by die Letaba River Lodge gehou. Die Lodge se personeel het die Vossies gul ontvang en bederf met heerlike etes en mooi kamers om in tuis te gaan. Die Laeveld sêr kompetisie vind 20 September by die Hoërskool Ben Vorster plaas.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first