Solidariteit skenk tassies

09 February 2018  Read: 1221

 

Laerskool Duiwelskloof wil graag baie dankie sê aan Solidariteit Helpende Hand wat skooltassies aan ons skool se Graad 1 behoeftige leerders geskenk het.  “Ons waardeer dit ontsettend baie. So help hulle om die leerders se Graad 1 skool jaar op die regte manier af te skop.”

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first