Zinnia gaan op Discovery kursus

04 April 2018  Read: 729

 

Zinnia du Plessis, ‘n graad 10-leerling van die Hoërskool Ben Vorster, is een van 60 leerders (regoor Suid-Afrika en die buurlande se graad 10-12 leerlinge) wat gekies is vir die “apprentice doctor program”.

Die kursus, wat vier dae duur, sal by die Sci-Bono Discovery Centre te Johanensburg tydens die April-vakansie plaasvind. Baie geluk Zinnia!

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first