Julle is slim nê!

20 August 2018  Read: 367

 

Laerskool Duiwelskloof se slimkoppe het onlangs groot somme by jaarlikse Wiskunde Olimpiade gemaak.
Agter van Links: Josua Retief, Anke Roodt, Willem Smit (Hy het ook aan die Wetenskap Olimpiade deelgeneem), John - Henry Schwab en Zahraa Khan.
Voor van Links: Moyahabo Malatji, Duncan James, Ndali Matlakala, Snyman Smit en Paulinah Mola.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first