Agt Luiperds in die Leeuwêreld

10 October 2018  Read: 667

 

Binnenhuise hokkie is vining besig om dié sport se grootboetie in populariteit verby te steek. Nie net is daar verskeie van die plaaslike Hoërskole hokkiespelers in die provinsiale spanne vir dié opwindende sport ingesluit nie, maar nou ook agt Laerskool Tzaneen Primary spelers. Dirk de Nysschen, Carlo Moller, Luan Lategan, Christiaan de Beer, Wihan Jacobsz, Adriaan Coetzee, Sharice Smith, Tessa van Heyningen, Aluska Zaayman, Tahila van Rensburg, Dimpho Ramotwala en Dineo Letsoalo gaan in Oktober as lede van die Limpopo Luiperds deelneem aan die “All Stars” Toernooi in Gauteng, asook die baie gewilde PSI Binnenshuise Nasionale Kampioenskappe in Desember.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first