‘n Aantal van Laerskool Tzaneen se rugbyspelers het van die 13de tot 15de Junie aan Swadini se rugby-ontwikkelingstoernooi deelgeneem. Hierdie toernooi is by die Laerskool Mariepskop gehou.

Die leerders wie aan dié toernooi deelgeneem het was Raymond Chikukwa, James Rabopape, Junior Zwane, Onthathile Ramoloto, Ryan Mvelase, Lesego Malatji, Lourens Kriel, Stiaan du Randt, Craig Walker, Kamo Tshehla en Leon de Lange.

Junior Zwane het veral die organiseerders se oog gevang met sy uitblinkerspel en het ‘n toekenning vir Man van die Wedstryd ontvang.

 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first