Oud-Vossie presteer op die rugbyveld

06 December 2016  Read: 808

 

Oud-Vossie, Diederik Oberholzer, wat in 2014 aan die Hoërskool Ben Vorster gematrikuleer het, is in die Blitsbokke se Akademiespan , wat volgende naweek aan die Dubai Sewes Toernooi gaan deelneem, opgeneem. Die Vossies is opgewonde saam met Diederik en is ongelooflik trots op hom.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first