Gholfer gaan SA’s speel

14 September 2017  Read: 108

 

James Vorster, die kranige gholfspeler van Hoërskool Ben Vorster, het verlede Saterdag, 2 September, deelgeneem aan die Limpopo provinsiale gholf kampioenskappe vir Hoërskole.

Vorster is verkies tot die Limpopo Hoërskole gholfspan wat tydens die Oktober-vakansie aan die SA-skole gholf-kampioenskappe op Rustenburg gaan deelneem.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first