Nog ‘n eerste vir Elandri

13 February 2018  Read: 86

 

Die jong belowende krieketspeler van Laerskool Tzaneen, Elandri Janse van Rensburg (12), was die afeglope Saterdag, 27 Januarie, deel van die senior dames Limpopo krieketspan wat kragte gemeet het teen Mpumalanga op Sekunda.  Dit was ‘n T20 wedstryd en Elandri het 19 lopies aangeteken.
Die volgende wedstryd sal op 17 en 18 Februarie plaasvind in Durban, waar hulle teen Kwa-Zulu Natal sal meeding.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first