Noordchem gholfdag ‘n plesier

03 December 2018  Read: 173

 

Agt en veertig brawe gholfspelers het Dinsdagmiddag se bloedige son aangedurf om die setperke van Tzaneen Buiteklub aantepak. Hierdie was ten bate van die Noordchem Gholfdag wat deur hierdie maatskappy aangebied is om sy verskaffers en aandeelhouers die geleentheid te gun om mekaar beter te leer ken. Ten spyte van die 45-grade temperatuur wat op tye gemeet is, het die dag vlot verloop.

Fotos: Joe Dreyer

 

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first