Gholfers woeker vir Wolkies

16 April 2019  Read: 178

 

Bulletin

Die Wolkberg Woekerwolkies Gholfdag het verlede week Vrydag die setperke van die Tzaneen Buiteklub aan die brand gehad met plaaslike belanghebbendes wat almal saamgespan het om fondse vir dié skool in te samel. Die fondse wat op die dag ingesamel is, gaan aangewend word om die Woekerwolkies Kleuterskool fasiliteite op te gradeer.

Wolkberg Akademie bedank graag al die borge wat hand by gesit het om hierdie opgraderingsprojek van stapel te stuur. Hulle sluit in: Allesbeste, B&R Metals, Tickyline Granite, Crawdaddy’s, Hotel@Tzaneen, FNB, Deli Spices, Kentmaster, Denzel Haynes, Cloud Mountain Spur, Gravelotte Charcoal, Santa’s Fabric Magic, Crown National, ZZ2, Annemarie Lindeque, Ford Phalaborwa, Drakensig Water, Serala Water, André Grobbelaar, Tzaneen Garden Centre, Bulletin, Limco, Thomas en Swanepoel, Adzan Accounting, Keyshop@Tzaneen, BB Used, Mazda Ford, Smit & Kie, Tolmay Makeup and Lash Artistry, Limbou, Savuki Drilling, Westfalia, Trophy Trekkers, House of Granite, Tzaneen Brake & Clutch, Beefmar Abattoir,
Afrupro, Naudé Brokers, Lannie Motors, Hannes van Deventer, Marius Swanepoel en Nel Snel
Dienste.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first